tag:blogger.com,1999:blog-631458669518186751.post4044673077747263609..comments2022-03-17T17:06:51.052+02:00Comments on Slingsby Maps Reviews: WILD COASTDie Kaartmanhttp://www.blogger.com/profile/14995873502606621705noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-631458669518186751.post-21037556314035870632017-01-18T17:29:06.312+02:002017-01-18T17:29:06.312+02:00Die kaart is pragtig saamgestel. Ek en my vrou wil...Die kaart is pragtig saamgestel. Ek en my vrou wil graag hierdie gedeelte van ons land besoek en die kaart sal ons dus `n goeie aanduiding gee van watter roetes om te gebruik. Veels geluk met en dankie vir `n besonderse produk.Dennis Wagnernoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-631458669518186751.post-17323477413146588452016-05-25T08:50:59.555+02:002016-05-25T08:50:59.555+02:00Ek kan ure sit en staar na 'n goeie kaart, en ...Ek kan ure sit en staar na 'n goeie kaart, en droom oor nuwe ontdekkings wat wag om gemaak te word. So was dit nou weer met die ontvangs van 'n nuwe Slingsby Wild Coast kaart. Dit bevat baie meer goeie inligting as wat ure se gesoek op die internet my gegee het. Hou so aan Peter! (As iemand 'n goeie job doen kan hy nie genoeg geprys word daarvoor nie).<br />Hugo van der MerweAnonymousnoreply@blogger.com